Arbeidsbediening Suid Afrika

FIRMA EVALUERING VIR DIE MARKPLEK

Arbeidsbediening in die Tuinroete verleen jaarliks erkenning aan firmas in die Tuinroete wat gedurende daardie jaar ons visie vir die Arbeidswêreld ten beste bevorder het.

MEER BESONDERHEDE..


Kom toer saam met Arbeidsbediening
PERSOONLIKE
BYDRAES


Ons lesers sê hulle sê

LEES MEER...

Persoonlike Bydraes

INGESTUUR DEUR ’N PERSONEELLID VAN NEDBANK IN GEORGE


Woensdae is maar net nie dieselfde as oom Pietie een “skip” nie! Die boodskappies is
partykeer so reg in die kol en ander kere kry ek ’n knop in my keel. Die Vader het definitief
vir oom in die regte beroep gesit. Baie dankie vir die mooi manier wat oom die boodskap
altyd oordra en mag die Vader jou seën tot die einde!

SKRYWE UIT PERTH (AUSTRALIË)


Hi Pietie ek lees vandag op die internet dat julle binnekort ‘n groot geleentheid het. Baie geluk en ook baie dankie vir die groot seën wat die boodskap van die week elke week vir my as persoon het. Ek gebruik baie van jou boodskappies hier by ons Bybelstudie ook. Het ook al lankal al die Kruie en Speserye verslind. Julle moet die dag geniet en hoop daar is na die tyd nuus oor hierdie geleentheid op die web dat ek dit ook kan lees.

Groete van Lynette Willeboordse uit Perth Australië.

 

BRIEFIE UIT KLERKSDORP


More Oom Pietie,

Ek glo nie oom sal my eers onthou nie, maar ek het by George Mutual & Federal gewerk tot einde verlede jaar.

Ek kry nou nie meer die dagstukkies wat oom elke Maandag kom voorlees nie, en ek mis dit vreeslik baie!

Ons hou Opening elke oggend, en ek moet vir oom sê: ek het daardie boekie gekoop (die laaste een wat oom saamgestel het verlede jaar), ek daai boekie is al OPGEBRUIK!

Kan ek oom baie mooi vra om vir my ook die dagstukkies te e-pos? Ek kan vir oom sê dat daar 58 mense is hier by hierdie kantoor (dis nou nie die makelaars en ander persone ingesluit nie), en ALMAL het gevra vir die dagstukkies!

DINK NET BY HOEVEEL NUWE MENSE KAN ONS NOU DIE WOORD VAN DIE HERE VERSPREI!!!

Ek het die dagstukkies tot by No. 172, maar van daar het ek nie meer nie.

Ek weet oom is baie besig, maar ek sal dit ontsettend baie waardeer!

Lekker dag vir oom, en mag God oom BAIE RYKLIK SEËN VIR DIT WAT OOM IN SY NAAM DOEN!!!

Jeanette Streicher

Klerksdorp

 

BYDRAE UIT MOSSELBAAI
DRIES DU PLESSIS


WAT ‘N UITHALER WEBWERF! Ek het dit baie geniet om daar rond te blaai. Ek is self as ‘n hulpwerker by Arbeidsbediening betrokke in Mosselbaai en het na aanleiding van die weeklikse
geestelike rubriek in die “George Herald” die webwerf besoek. Ek was aangenaam verras!

Dries du Plessis

 

AREA BESTUURDER TUINROETE : SANTAM
WELMA GROBLER


As Area Bestuurder vir Santam Tuinroete, moet ek gereeld vergaderings open. Arbeidsbediening se webtuiste help my gereeld uit aangesien ek altyd iets daar kry wat van toepassing is op die geleentheid. My pos behels verder ook mensebestuur. Ek gee werklik om vir die mense in my span en is baie sensitief vir hulle behoeftes en gemoedstemminge. Dit gebeur egter dikwels dat ek nie die regte woorde kan vind vir troos, bemoediging of wat ook al nie, en dit is wanneer ek net die adres van Arbeidsbediening kan intik op die internet.

Die dae wanneer die druk vir my ook maar te veel raak, weet ek waar ek vinnig bemoediging kan gaan soek sonder om eers van my stoel af op te staan! Baie dankie vir ‘n wonderlike hulpmiddel! Ek gebruik dit nie net persoonlik nie maar ook baie effektief in my eie besigheids omgewing.

Vriendelike groete en sterkte met die groot taak
Welma Grobler (Area Bestuurder : Santam)

 

BYDRAE UIT NEDERLAND
HEER LOEK WAGENAAR


Gelukwense vir julle werk om een arbeidsbediening tuisplek te he. Dit is een mooie start.

Almal baie werk gehad en nog om te doen om dit goed te kry en aktueel te hou.

Die verhaaltjie van die muis wat deur die gaatjie geloer het en uiteindelik deur glad niemand gehelp wordt nie het ek aan Barbara en mij seuns geles.

Hulle verstaan die Afrikaans langsaam gepraat reg.

Die foutjes in die tekste kan ek natuurlik swaar almal sien, want ek is nie natuur-Afirkaans prater, maar tog wil ek iets help :

In die teks staan in die eerste aline ekumemiese en bedizening
In die 2e alinaea staan daar belkemtoon.
In die linker-oversig kolom staan daar Kontakbeso .. derhede

Maar ik denk julle het dit almaal al self gesien.
Baie succes met dese nuwe mijlpaal !!

Loek

 

BYDRAE VAN SKOOLHOOF : GEORGE-SUID LAERSKOOL
MNR THYS HARMSE


Pietie

Ek kan nie anders as om weer eens my dank teenoor jou uit te
spreek nie.

Die gereelde dagstukkies gebruik ons met groot vrug in die skool. Ek het spesiaal ‘n lêer geskep met die naam Kragbron waar dit saam ander soortgelyke "kragbronne" gestoor word. Ek kan my nie indink waar jy al die pragtige verhale met die uitstekende toepassings kry nie. Dit moet sekerlik baie tyd neem om na te vors!

Sterkte met die wonderlike werk. Dié wyse waarop die Woord versprei word, maak dit net soveel makliker in die tyd waarin ons kinders leef om by hulle uit te kom. Ek en my personeel vind baie baat deur hierdie "vulstasie" van jou.

Nogmaals baie dankie en mag hierdie diens nooit van ons weggeneem word nie.

THYS HARMSE
SKOOLHOOF

 

BYDRAE UIT OSLO – SKANDINAWIË
KERKBULLETIN NOORWEË


Die onderstaande Boodskappie “JY WORD BENODIG” kom uit “Kruie en Speserye nr.1” en is in Oslo deur Hans Haugen uit Afrikaans na Noors vertaal vir ‘n kerkbulletin in Noorweë.

DU ER NØDVENDIG

En gammel israeler testamenterte hva han eide til sine tre sønner. Den eldste fikk halvparten, den andre en tredel og den yngste, som aldri sparte, bare en nidel.

Arven ble 17 kameler. Hvordan deler man 17 kameler på denne måten? De kan ikke deles verken i en halv, tre- eller ni-del.
Brødrene kranglet i lang tid, helt til en klok mann i nabolaget tilbød seg å hjelpe. Han lånte en av sine egne kameler ut, og da ble regnestykket såre enkelt. Den eldste sønnen tok 9 kameler til seg, den andre fikk sin tredel som var 6 kameler, den yngste sin ni-del ble 2 kameler.

Legg sammen og det blir 17. Den vise mannen som løste problemat, fikk sin kamel tilbake, og alle var fornøyde, for alle mottok litt mer enn hva de tilkom.Hvor det oppstår et problem, må vi være tilgjengelig for Herren som den ekstra kamel. Han trengs for å løse problemet. Når Han gjennom oss har ordnet flokene, skal Han nok en gang kunne bruke oss når det er nødvendig.

Herre, lær oss at vi ikke må engste oss for å gripe inn der Du har bruk for oss.

Amen.

Pietie le Roux

Hans Chr. Haugen har sendt oss denne historien som han har fått tilsendt fra sin venn evangelisten Pietie le Roux i George. Haugen har oversatt den til norsk.

 

BYDRAE: DIE BESTUUR EN PERSONEEL
TIKKETAI


“Oom Pietie”, soos aan ons bekend, het meer as net ‘n instelling by ons maatskappy “Tikketai” geword.Sy kort boodskappies is vir ons van groot waarde en dien as Goddelike padkos vir die week. Sy verhaaltjies is eenvoudig en nederig – net soos God wil hê ons moet leef.

Baie dankie oom Pietie vir die lesse wat ons uit elke boodskap kan leer. Mag God oom Pietie nog baie lank uitspaar om ons met sy Woord te bedien. Ons sien elke keer uit na sy besoeke Dinsdae.Hou so aan oom Pietie

Venus

 

BYDRAE UIT BLOEMFONTEIN
MARIETJIE BLIGNAUT


Ek het n pragtige e-pos van iemand ontvang en dit geprint omdat ek nie altyd tyd kry om by die werk te lees nie. Dit was pragtig en ek het die volgende dag fotostate gemaak en uit gedeel aan van die personeel. Dit was omtrent n maand terug – Ek het dit op my kennisgewing bord in die kantoor op geplak en daagliks kom hier nog mense wat vra ek moet asb. vir hulle afskrifte maak.

Dit was die boodskap van "Ugly"

As dit moontlik is kan u vir my in die toekoms nog geestelike boodskappe per e-pos stuur. Ek kan nie glo dat in die tyd van vandag dat soveel mense nog belang stel in die Woord rondom ons Hemelse Vader nie. Ons is n baie groot firma in Bloemfontein en sal graag nog boodskappies wil versprei onder die mense – Hier is baie jong mense en dis veral hulle wat vir my elke dag al hoe meer soekend is en ek bid en hoop en vertrou dat hulle deur die verspreiding van sy woord Hom sal vind.

Groete,
Marietjie

 

BYDRAE VAN ‘N SAKELEIER
THOMAS VAN DER WATT


LEVEL 5 LEADERSHIP
The Triumph of Humility and Fierce Resolve

Article published by Jim Collins condensed by TI van der Watt

What catapults a company from merely good to truly great? A five-year research project searched for the answer to that question, and its discoveries ought to change the way we think about leadership.The most powerfully transformative executives possess a paradoxical mixture of personal humility and professional will. They are timid and ferocious. Shy and fearless. They are rare- and unstoppable.

Out of 1,435 Fortune 500 companies that management researcher Jim Collins studied, only 11 achieved and sustained greatness-garnering stock returns at least three times the market’s-for 15 years after a major transition period.

What did these 11 companies have in common? Each had a “Level 5” leader at the helm.

Level 5 leaders blend the paradoxical combination of deep personal humility with intense professional will. This rare combination also defies the assumptions about what makes a great leader.

Celebrities like Lee Lococca may make headlines. But mild-mannered,steely leaders like Darwin Smith of Kimberly-Clark boost their companies to greatness – and keep them there.

Darwin Smith – CEO at paper-products maker Kimberly-Clark from 1971 to 1991 – epitomizes Level 5 leadership. Shy,awkward, shunning attention, he also showed iron will, determinedly redefining the firm’s core business despite Wall Street’s skepticism. The formerly lackluster Kimberly-Clark became the worldwide leader in its industry, generating stock returns 4.1 times greater than the general market’s.

How do Level 5 leaders manifest humility? They routinely credit others, external factors, and good luck for their companies’success. But when results are poor, they blame themselves. They also act quietly, calmly and determinedly – relying on inspired standards not inspiring charisma, to motivate. Level 5 leaders look out of the window to assign credit – even undue credit. They look in the mirror to assign blame, never citing external factors.

Inspired standards demonstrate Level 5 leaders’ unwavering will.Utterly intolerant of mediocrity, they are stoic in their resolve to do whatever it takes to produce great results – terminating everything else. And they select superb successors, wanting their companies to become even more successful in the future.

Level 5 leaders sit atop a hierarchy of four more common leadership levels – and possess the skills of all four. For example,Level four leaders catalyze commitment to and vigorous pursuit of a clear compelling vision. Can you move from Level 4 to Level 5? Perhaps, if you have the Level 5 “seed” within you.

Leaders without the seed tend to have monumental egos they can’t subjugate to something larger and more sustaining than themselves, i.e. their companies. But for leaders with the seed, the right conditions – such as self-reflection or a profoundly transformative event, such as a life-threatening illness – can stimulate the seed to sprout.

Grow Level 5 seeds by practicing these good-to-great disciplines of Level 5 leaders.

First who: Attend to people first, strategy second. Get the right people on the bus and the wrong people off – then figure out where to drive it.

Stockdale paradox: Deal with the brutal facts of your current reality – while maintaining absolute faith that you’ll prevail.

Buildup-breakthrough flywheel: Keep pushing your organizational “flywheel”.With consistent effort, momentum increases until – bang!– the wheel hits the breakthrough point.

The hedgehog concept: Think of your company as three intersecting circles: what it can be best at, how its economics work best,and what ignites its people’s passions. Eliminate everything else.

 

BYDRAE UIT SECUNDA
JOHN BERNARDO


"I AM A SOLDIER"
Living A Legacy Broadcast for February 21, 2005
Dr. Crawford Loritts

Have you really embraced the fact that you really are considered to be a soldier in God’s army?

I spoke at a men’s conference the other day and I was deeply moved by something that was passed out and read. The author of this is anonymous but the message is powerful. I want to share it with you today.

I am a soldier in the army of God. The Lord Jesus Christ is my commanding officer. The Holy Bible is my Code of Conduct. Faith,prayer, and the Word are my weapons of warfare. I have been taught by the Holy Spirit, trained by experience, tried by adversity and tested by fire.

I am a volunteer in this army and I am enlisted for eternity.I will either retire in this army at the rapture or die in this army; but I will not get out, sell out, be talked out, or pushed out. I am faithful, reliable, capable and dependable. If my God needs me, I am there. If He needs me in the Sunday school,to teach the children, work with the youth, help adults or just sit and learn, He can use me because I am there.

I am a soldier. I am not a baby. I do not need to be pampered,petted, primed up, pumped up, picked up or pepped up. I am a soldier. No one has to call me, remind me, write me, visit me,entice me, or lure me. I am a soldier. I am not a wimp. I am in place, saluting my King, obeying His orders, praising His name, and building His kingdom! No one has to send me flowers,gifts, food, cards, candy or give me handouts. I do not need to be cuddled, cradled, cared for, or catered to. I am committed. I cannot have my feelings hurt bad enough to turn me around.I cannot be discouraged enough to turn me aside. I cannot lose enough to cause me to quit.

When Jesus called me into this army, I had nothing. If I end up with nothing, I will still come out ahead. I will win. My God has and will continue to supply all of my need. I am more than a conqueror. I will always triumph. I can do all things through Christ. The devil cannot defeat me. People cannot disillusion me. Weather cannot weary me. Sickness cannot stop me. Battles cannot beat me. Money cannot buy me. Governments cannot silence me and hell cannot handle me. I am a soldier. Even death cannot destroy me. For when my Commander calls me from this battlefield,
He will promote me to Captain and then allow me to rule with Him. I am a soldier in the army, and I’m marching, claiming
victory. I will not give up. I will not run around. I am a soldier,marching heaven bound.

Boy what a statement. Paul put it this way in 2 Timothy chapter verses 3 and 4; "Suffer hardship with me as a good soldier of Christ Jesus. No soldier in active service entangles himself in the affairs of everyday life, so he may please the one who enlisted him as a soldier." We have been enlisted in God’s army and we are soldiers.

In fact, that’s what I want you to remember today. You are a soldier.You have been given an assignment and we have to follow orders.


Lesers word vriendlik uitgenooi om hule persoonlike bydraes te stuur aan
pietie.leroux@absamail.co.za of pos dit na Arbeidsbediening, Posbus 950, George, 6530.